Margaret O'Brien

Margaret O'Brien
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Januarie 1937 (1937-01-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Mara Tolene Thorsen (b. 1977)
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Margaret O'Brien (gebore 15 Januarie 1937) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Journey for Margaret (1942), Meet Me in St. Louis (1944), The Secret Garden (1949), en Dr. Jekyll and Mr. Hyde (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy